We see and capture those moments in between the trappings of life...
Monday, April 4, 2011
Rudi & Janine 19 Maart 2011
Toe ons Rudi en Janine die eerste keer saam gesien het het ons geweet: Hier kom 'n ding!
Dit was 'n pragtige dag! Die weer het die hele week gedreig om enige oomblik uit te bars, maar op die dag was die lug skoon, en kon ons pragtige foto's van die twee neem. Hoop dat julle lag nooit sal ophou nie!
No comments:
Post a Comment