Daar is min dinge so mooi soos wanneer twee wonderlike mense twee wonderlike families saamsnoer deur 'n huwelik.
Dis 'n ware voorreg om so deel van mense se lewens te wees dat vriendskap familie-skap word.
Wessel en Sandri, julle is twee pragtige jong mense, en ons sien uit om julle lewens dop te hou. Baie, baie geluk!
No comments:
Post a Comment