Wednesday, March 9, 2011

Wessel&Sandri 26 Februarie 2011 Indaba Lodge,Bloemfontein

Daar is min dinge so mooi soos wanneer twee wonderlike mense twee wonderlike families saamsnoer deur 'n huwelik. 

Dis 'n ware voorreg om so deel van mense se lewens te wees dat vriendskap familie-skap word.

Wessel en Sandri, julle is twee pragtige jong mense, en ons sien uit om julle lewens dop te hou.  Baie, baie geluk!

Sipho&Thoko 12 February 2011 Riviera on Vaal

Sipho and Thoko got married at the Riviera.  It was a beautiful day and a beautiful wedding.  Our best wishes accompany you guys.