Monday, October 12, 2009

Duane & Ilze 26 September 2009

"Hier, tussen die koppe in Knysna, waar see en rivier mekaar ontmoet, het Duane my gevra om sy vrou te word..." 'n Bêre die datum kaartjie volg, gevolg deur beplanning en drome, en so het ons die voorreg om vir die volgende 100 jaar 'n trouherdenking te deel.

Amper 9 jaar van vriendinne wees word nog mooier gemaak deur te weet dat twee pragtige mense mekaar gevind het, en vir altyd hul paadjie saam gaan stap.

Deel gerus met Ilze en Duane hul foto's van 'n liefde-vir-altyd...











"Dankie, mamma..."


En ons weet dat Yollie net so bly sou wees...



















Pierre, die videograaf, het ook vir 'n paar komiese oomblikke gesorg...!







Ilze, Duane, julle is pragtig. En almal wat julle ken is lief vir julle, en opgewonde oor jul toekoms saam! Veels geluk!

Darren & Lauren 19 September 2009

Darren & Lauren is so much fun! To take their wedding photos and being part of their day was a real honour...











Kids on a wedding day create a certain kind of magic, don't you think?



One can shoot the same venue hundreds of times, and yet one couple's dynamic can change the picture yet again...







These two had fun on the dance floor!