Wednesday, February 29, 2012

Ettiene&Isabel 25 Februarie 2012 Klip River Country Estate

Verlief, verloof...getroud!

Die tyd vandat mens 'n paartjie ontmoet tot hulle trou, vlieg altyd.  Die wolke het gedreig om dit 'n byna onmoontlike fotosessie te maak, maar het oopgetrek en gesorg vir die mooiste oomblikke!  Dankie dat ons julle spesiale dag met julle kon deel en kon vasvang.  Baie, baie geluk!