Tuesday, July 19, 2011

Bennie&Helga 16 Julie 2011 Malelane

Ons het al soveel maal geskryf hoe 'n voorreg dit is om vriende en familie se spesiale dae vas te vang.  Hierdie is geen uitsondering nie.  Dis werklik 'n voorreg om iemand wat jy al byna 15 jaar ken so gelukkig te sien.  Bennie en Helga is oppad Fiji toe, en ek weet daar is baie mense wat julle gaan mis!  Mag jul toekoms met als wat mooi en goed is geseen word!  Dit was 'n eer om jul troudag met julle te kon deel...

















































Baie geluk!