Tuesday, April 5, 2011

Jaco & Carika 25 Maart 2011 Greenleaves

Om hierdie troue af te neem was die grootste plesier!  Hulle was gereed vir enigiets, het die mooiste familie en het 'n pragtige venue vir hul spesiale dag gekies.  Mag julle toekoms net so wondermooi soos jul troudag wees!  Baie geluk!

 










































Monday, April 4, 2011

Rudi & Janine 19 Maart 2011

Toe ons Rudi en Janine die eerste keer saam gesien het het ons geweet:  Hier kom 'n ding!
Dit was 'n pragtige dag!  Die weer het die hele week gedreig om enige oomblik uit te bars, maar op die dag was die lug skoon, en kon ons pragtige foto's van die twee neem.  Hoop dat julle lag nooit sal ophou nie!