Tuesday, March 13, 2012

Johan&Marlene,10Maart2012, Mooigelegen-Reitz

Ons sien al lank na hierdie troue uit.  Vrystaatse familieplaas met beeldskone sonsondergange en sandsteengeboue...

Johan en Marlene is beste vriende en so lief vir mekaar.  Dit was 'n vreugde om deel van jul spesiale dag te wees.  Mag elke dag vorentoe net nog mooier wees!  Baie, baie geluk!