Friday, October 21, 2011

Trevor&Melanie, Vaal de Soleil, 8 Oktober 2011

Toe hierdie twee mekaar in die kerk sien, kon niks die groot glimlagte keer nie!  Dit het gevoel of tyd in 'n groot ballon bo die aarde tot stilstand kom, en toekyk hoe die twee trou aan mekaar beloof.

Mag niks ooit jul spontane liefde stuit nie.  Baie geluk, en dankie dat ons hierdie dag met julle kon deel!