Thursday, February 5, 2009

Trinette & Dewan 31 Januarie 2009

Toe ons hierdie twee ontmoet het, het ons geweet dit is 'n troue wat ons baie graag wil doen! Hulle is al vir eeue lank 'n paartjie, en dis duidelik dat hulle mekaar volkome vertrou en liefhet.

Na 'n week waarin die weer gedreig het om nie saam te speel nie, het die troudag perfek aangebreek! Ons kon nie vir 'n mooier dag en 'n liefliker paartjie gevra het nie...

























































'n Paar manne het tereg opgemerk dat die bruidegom sy woorde beter sou kies as hy nie so 'n groot wapen naby gehad het vir selfverdediging nie!









Ons wens julle 'n leeftyd van oneindige geluk en voorspoed toe!