Wednesday, December 15, 2010

Ben&Alice 27 November 2010 Kroonstad

 Om die eerste keer by 'n venue in te stap en in absolute verwondering rond te stap... sjoe!  Wat 'n voorreg!
Om met 'n paartjie soos Ben en Alice te kon saamwerk, fantasties!  Niks was moeite nie, elke dingetjie mooi en 'n plesier.  Familie en vriende wat 'n jare-lange paadjie saamgestap het en vir altyd hul lewens sal verryk.
Ons is so bly dat ons hierdie dag met julle kon deel, en sien uit om te sien waar jul lewens julle gaan lei! 
Baie geluk!