Sunday, September 30, 2012

Christo&Marelize, 22 September 2012, Klipdraai


 Stormweer kon nie die glimlag van Christo en Marelize se gesigte wegvat nie... Hierdie was werklik 'n dag vol mooiste herinneringe en volop vreugde!  Ons beste, mooiste wense vergesel julle.