Saturday, November 13, 2010

Neels&Estee 30 Oktober 2010

As die tafelname verwys na plekke met besonderse betekenis vir die paartjie, kan jy weet dit gaan 'n besonderse paartjie wees wat 'n besonderse troue gaan hou... Al die gaste moes of rooi of swart dra, dit was die pragtigste idee ooit!  Mag julle huwelik altyd vars, nuut en fantasties wees!  Baie geluk!































Monday, November 1, 2010

Herman&Marissa 23 Oktober 2010 Vaal de Soleil

Dit was verseker een van die mooiste troues ooit! Die kerkie kyk uit oor die pragtigste deel van die Vaalrivier.

En Herman en Marissa is dolverlief! Julle is een van die pragtigste paartjies ooit. Ons wens vir julle net die mooiste dinge toe! Baie geluk!