Elke nou en dan is ons in die bevoorregte posisie om vriende se troue af te neem. Jan en Chantal is vriende na aan ons hart. Daar is min dinge wat die hart so bly maak as om mense wat bymekaar hoort, bymekaar te sien kom... Mag jul lewens saam 'n inspirasie en voorbeeld vir almal om jul wees. Ons is baie lief vir julle, baie geluk!
Medefotografie deur ons vriendin, Anke.
No comments:
Post a Comment