Toe ons die twee ontmoet het, het ons dadelik begin uitsien na die troue! En dit het glad nie teleurgestel nie! Vriende, familie en mense wat werklik omgee. Ons wens julle die mooiste tye saam toe. Mag die lag wat deel was van jul troudag, altyd deel bly van jul huwelik. Baie geluk!
Dankie aan Anke wat gasfotograaf op die troue was.
No comments:
Post a Comment