We see and capture those moments in between the trappings of life...
Saturday, April 11, 2009
Philip & Elaine 14 Maart 2009
Hierdie twee is so 'n pragtige paartjie! Hulle is gek oor mekaar, en as jy die vonkel in die ogies sien weet jy die een is meer verlief as die ander een!
Ons was van plan om die foto's ook buite Redan by 'n bouval te neem, maar ai, die weer. Gelukkig het die huis waar Elaine aangetrek het soveel pragtige hoekies en draaitjies gehad! Hierdie pragtige ou huis het die agtergrond vir van die mooiste foto's gegee...
Die weer het vir 'n paar minute saamgespeel. Kyk net hoe dramaties!
Ons wens vir julle die mooiste toekoms met baie geluk en vreugde toe!
No comments:
Post a Comment