We see and capture those moments in between the trappings of life...
Tuesday, April 14, 2009
Paul & Grieta 27 Maart 2009
Is hierdie twee nie net pragtig nie? Hulle is getroud in Frankfort, en het hul foto's by hierdie pragtige ou huis geneem. Ons kon maklik die hele dag foto's hier neem! Dit is so mooi! Geniet hul foto's saam met ons!
"A picture can tell a thousand stories..."
Ons wens julle net die beste toe! Mag julle altyd so pragtig bly!
No comments:
Post a Comment