In 2007 het ons Ryno se beste vriend, Michael, en sy vrou Mari, se troufoto's geneem. Toe die twee ons nader was dit nie eens 'n vraag nie! Hulle is wonderlik saam! Geniet 'n paar van hulle foto's saam met ons...
Ryno steel 'n paar oomblikke saam met sy vrou...
Later die aand het ons hulle buitentoe gesleep en hierdie interessante foto's geneem!
Mag julle 'n pragtige toekoms saam geniet! Baie geluk!