




Groot was die vreugde toe die weer van nat na sonskyn terugkeer! Die kerkie het egter vir pragtige foto's gesorg wat ons nie andersins sou neem nie.
























Ons wens julle al die voorspoed en geluk toe wat julle verdien! Mag die mense om julle altyd in verwondering na julle kyk!