We see and capture those moments in between the trappings of life...
Sunday, September 30, 2012
Christo&Marelize, 22 September 2012, Klipdraai
Stormweer kon nie die glimlag van Christo en Marelize se gesigte wegvat nie... Hierdie was werklik 'n dag vol mooiste herinneringe en volop vreugde! Ons beste, mooiste wense vergesel julle.
No comments:
Post a Comment