Wednesday, December 14, 2011

Arno&Celeste 26 November 2011 Dream Come True

Toe ons Arno en Celeste ontmoet het, het die troue nog so veeeeer gevoel.  En toe val alles in plek, en siedaar, 'n pragtige troue met mense wat mekaar opreg liefhet, vriende wat mekaar so goed ken, en familie wat deel is van mekaar se lewe.  Dis die eerste troue ooit waar die gaste nog tot laat na die diens op die gras gesit en kuier het.

Met sulke mense in jul lewens weet ons dat jul baie voorbeelde van ware liefde en omgee het om na te volg.

Baie geluk met jul huwelik!
































































No comments: