Monday, October 3, 2011

Konstant&Carina, 24 September 2011, Intundla Lodge

Carina en haar familie is al 'n paar jaar deel van ons lewens.  Toe ons Konstant ontmoet het dit absoluut sin gemaak dat hierdie twee prag-mense mekaar gevind het en 'n lewe saam gaan begin.  Mag jul elke dag 'n CK One dag beleef.  Besig om die beste in mekaar te voorskyn te bring...




































































































































No comments: