Ons het Kobus en Elbe verlede jaar op Herman en Marissa se troue ontmoet. Ons was dadelik opgewonde oor die twee se troue. En ons was nie teleurgesteld nie! 'n Heerlike kuieroggend saam met vriende oor die Paasnaweek. 'n Pragtige venue. En 'n baie verliefde paartjie... Geniet die foto's saam met ons!
Kobus en Elbe, ons beste wense vergesel julle! Dit was heerlik om in jul spesiale dag te kon deel!
O
No comments:
Post a Comment