As die tafelname verwys na plekke met besonderse betekenis vir die paartjie, kan jy weet dit gaan 'n besonderse paartjie wees wat 'n besonderse troue gaan hou... Al die gaste moes of rooi of swart dra, dit was die pragtigste idee ooit! Mag julle huwelik altyd vars, nuut en fantasties wees! Baie geluk!
No comments:
Post a Comment