"Hier, tussen die koppe in Knysna, waar see en rivier mekaar ontmoet, het Duane my gevra om sy vrou te word..." 'n Bêre die datum kaartjie volg, gevolg deur beplanning en drome, en so het ons die voorreg om vir die volgende 100 jaar 'n trouherdenking te deel.
Amper 9 jaar van vriendinne wees word nog mooier gemaak deur te weet dat twee pragtige mense mekaar gevind het, en vir altyd hul paadjie saam gaan stap.
Deel gerus met Ilze en Duane hul foto's van 'n liefde-vir-altyd...
No comments:
Post a Comment