Elke troue wat ons bywoon is spesiaal. Elke troue getuig van deeglike beplanning deur twee mense wat mekaar baie lief het. Ons was so bevoorreg om deel te wees van 'n troue waar sterk familiebande en 'n pragtige omgewing die dag nog mooier as mooi gemaak het. Eben en Hermien is twee kosbare vriende, en almal wat hulle ken sal saamstem dat hul troue werklik iets besonders was.
Eben en Hermien het by dieselfde lodge aangetrek, en ons het hulle troufoto's voor die tyd geneem. Die heeltyd het die wolke laag gehang, maar ons genoeg tyd gegee om pragtige foto's te neem...
2 comments:
CONGRATULATIONS TO BOTH OF YOU. Hermien you look beautiful. You both make a wonderful couple and I wish both the very best of the best.
Geniet :) Kaajal
Hi Michael en Danieta
Julle is meer as fotograwe, julle is goeie vriende.
Julle visie en passie het ons fotos amazing gemaak!
Ons is al amper 'n maand getroud en mense vra nou nog na die link na die fotos. Niemand kan besluit om 'n gunsteling nie, want hulle is almal awesome!
Julle het nou die beste advertensie in die wereld... "word-of-mouth". So ver as wat ek gaan vertel ek mense van julle en die wonderlike tyd op die plaas!
Sterkte en baie dankie!!!!
Eben
Post a Comment