Toe ons hierdie twee ontmoet het, het ons geweet dit is 'n troue wat ons baie graag wil doen! Hulle is al vir eeue lank 'n paartjie, en dis duidelik dat hulle mekaar volkome vertrou en liefhet.
Na 'n week waarin die weer gedreig het om nie saam te speel nie, het die troudag perfek aangebreek! Ons kon nie vir 'n mooier dag en 'n liefliker paartjie gevra het nie...
1 comment:
Stunning:)
Have a great weekend.
D:)
Post a Comment