Tuesday, January 27, 2009

Hantie & Rudi 20 Desember 2008

Hantie en Rudi is die 20ste Desember getroud. Linga Longa was die agtergrond vir hierdie sprankelende troue....

Die sterk dinamika tussen Hantie en Rudi het dit werklik maklik gemaak om hulle af te neem....
As 'n venue het Linga Longa perfek gewerk....












Hantie se rok is deur Richelle's trourokke verskaf. Sy het soos 'n prinses gelyk...

















En soos altyd, was die kos by Linga Longa uitstekend!





Hantie en Rudi, dit was 'n plesier om met julle saam te werk. Ons wens julle alles van die beste vir julle lewe saam!

1 comment:

Drizel said...

ag hulle lyk so verlief....dis baie mooi:)