Wednesday, September 24, 2008

Bernice & Johan Walk Thru 24 September 2008

Johan en Bernice trou 18 Oktober 2008 by "Dream come True", en ons sien so uit na hierdie troue! Toe ons mekaar ontmoet het, het 'n vinnige ontmoeting uitgedraai in 'n lekker lang kuiertjie!

Ons glo dat almal wat hierdie twee ken, sal saamstem dat hulle dinamiese, passievolle mense is. Wat 'n voorreg om een van die dae hul troufoto's te kan neem.

En natuurlik...Albert en Amanda van "Dream come True". Praat van gasvry en kreatief! Ons kan nie wag nie!









































No comments: