Hennie en Marizette is ter Linga Longa gertroud. Soos altyd was alles by Linga Longa perfek. Selfs die weer het saamgespeel! Hennie en Marizette is 'n spesiale paartjie. Hulle liefde en respek vir mekaar is duidelik sigbaar. Dit was 'n voorreg om hulle dag met hulle te kan deel.

Marizette het by Igoli Gastehuis aangetrek. Seker van die mooiste tuine in die Vaaldriehoek. Groot dankie aan Dr. Amari Weber vir die gebruik van haar geriewe.