Ons sien al lank na hierdie troue uit. Vrystaatse familieplaas met beeldskone sonsondergange en sandsteengeboue...
Johan en Marlene is beste vriende en so lief vir mekaar. Dit was 'n vreugde om deel van jul spesiale dag te wees. Mag elke dag vorentoe net nog mooier wees! Baie, baie geluk!
Michael & Danieta Glenister
We see and capture those moments in between the trappings of life...
Tuesday, March 13, 2012
Wednesday, February 29, 2012
Ettiene&Isabel 25 Februarie 2012 Klip River Country Estate
Verlief, verloof...getroud!
Die tyd vandat mens 'n paartjie ontmoet tot hulle trou, vlieg altyd. Die wolke het gedreig om dit 'n byna onmoontlike fotosessie te maak, maar het oopgetrek en gesorg vir die mooiste oomblikke! Dankie dat ons julle spesiale dag met julle kon deel en kon vasvang. Baie, baie geluk!

Subscribe to:
Posts (Atom)